Navo blits Tripoli voor Russiese besoek

2011-06-06 10:39
Tweets Share Share line Print

Tripoli – Navo-vegvliegtuie het die naweek Muammar Gaddafi se regeringsnetwerk erg laat deurloop onder lugaanvalle.

Dié aanvalle kom voor ‘n besoek deur ‘n Russiese verteenwoordiger vandeesweek aan die land, wat kommer oor die Westerse militêre veldtog skep.

Vyf kragtige ontploffings het Tripoli laat Sondagmiddag geruk ná drie vlae ontploffings vroeër die dag terwyl vegvliegtuie kruis en dwars oor die stad gevlieg het.

Die alliansie het Maandag in ‘n verklaring gesê hy het “intensiewe en aanhoudende aanvalle teen pro-Gaddafi-magte in Tripoli geloods.

“Ons sal aanhou om (Gaddafi se regime) te erodeer totdat die geweld teen die Libiese bevolking end kry,” het lt. genl. Charles Bouchard, hoof van die Navo-veldtog, in die verklaring gesê.

Mikhail Margelov, ‘n Russiese afgevaardigde, sou die Libiese rebellebasis in Benghazi Maandag besoek.

Rusland het sy kommer die naweek uitgespreek oor die Navo-veldtog, wat blyk om nou in die rigting van ‘n grondaanval te beweeg.

Brittanje het egter gesê hy sal hou by die Verenigde Nasies se Resolusie 1973, en nie magte op die grond ontplooi nie.

Volg Nuus24 op Twitter.

- Sapa - AFP

Lees meer oor: navo  |  libië  |  oorlog

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Navorser sê... Siestog??? Intussen word one EIE mense met panga's opgekap, en ons mag nie daarop reageer nie. 'n 5 Jarige dogter is stom na die wreede moord op haar pa, maar ons moet reageer op ONWETTIGES wat in "nood" verkeer. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-25°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

LAND ROVER

Discovery 2.5 TD5 ES 4x4 Dsl AT
2004
R 229,000.00

LEXUS

IS 250
2006
R 280,000.00

VOLKSWAGEN

Golf 4 1.6 Comfortline 5-dr
2003
R 95,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.