Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Namibië se eerste Mnr Gay-wenner aangerand

2011-12-09 14:31
Tweets Share Share line Print

Windhoek – ‘n Regtegroep vir gays het Donderdag die aanval op die wenner van Namibië se heel eerste Mnr Gay-kompetisie veroordeel.

Our-Right Namibia (ORN) “veroordeel die homofobiese aanval, wat polities gemotiveerd kan wees, op Wendelinus Hamutenya, die heel eerste Mnr. Gay Namibië.”

Hamutenya is Sondag in Windhoek deur twee mans op pad huis toe aangeval, het die organiseerders van die kompetisie gesê.

“Hy het aanklagte teen sy aanvallers aanhangig gemaak. Die mans het hom voorgekeer en gevra vir ‘die geld wat hy by die Mnr Gay-kompetisie gewen het’,” het Joe Gerstmayr, die besturende direkteur van Mnr Gay Namibië, Donderdag gesê.

Na ‘n kort stryery het een van die aanvallers vir Hamutenya geskop terwyl die ander verdagte sy selfoon en beursie gesteel het.

Hulle het hom met ‘n bottel oor sy kop, gesig en ribbes geslaan “waarna hy vir waarneming by ‘n privaatkliniek in Windhoek opgeneem is,” het Gerstmayr gesê.

Hamutenya beplan om aan aanstaande jaar aan die Mnr Gay Wêreld-kompetisie deel te neem. Dit gaan in April in Suid-Afrika aangebied word.

Namibië het nie enige wette teen gays nie en die grondwet verbied enige diskriminasie op grond van 'n persoon se seksuele oriëntasie.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: namibië  |  gays  |  diskriminasie
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Accountant

Sandton
Communicate Cape Town IT
Market Related

Accountant

Sandton
Communicate Cape Town IT
Market Related

Cost Accountant

Sandton
Communicate Cape Town IT
Market Related

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.