Namibië: Gru-ongeluk eis 10

2012-01-04 15:29
Tweets Share Share line Print

Windhoek – Die teerpad tussen Okahandja en Karibib was Dinsdagmiddag besaai met verminkte lyke toe ten minste tien mense op slag dood is in een van die grusaamste padongelukke in onlangse tye, het die Republikein berig.

Die slagting het kort voor 17:00 sowat 28 km buite Okahandja plaasgevind toe ’n wit Nissan-sedan uit die rigting van Karibib ’n voertuig verbygesteek en ’n rooi dubbelkajuit Isuzu-bakkie skuins van voor getref het.

Die Nissan is weens die impak van die ongeluk in twee dele geskeur, met die een helfte wat links van die pad beland het en die ander helfte regs van die pad.

Die Isuzu het aan die brand geslaan, maar die vlamme is vinnig deur hulpverleners geblus wat by die ongelukstoneel stilgehou het.

Volgens Charlie Ellis van Kanaal 7 se Nuuslyn is dit een van die grusaamste tonele wat hy nóg gesien het.

“Mense se liggame is uitmekaar geruk. Niemand het die impak oorleef nie.”

– Lees die volledige artikel by die Republikein.

– Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: namibië  |  ongelukke

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Navorser sê... Siestog??? Intussen word one EIE mense met panga's opgekap, en ons mag nie daarop reageer nie. 'n 5 Jarige dogter is stom na die wreede moord op haar pa, maar ons moet reageer op ONWETTIGES wat in "nood" verkeer. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-25°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

LAND ROVER

Discovery 2.5 TD5 ES 4x4 Dsl AT
2004
R 229,000.00

LEXUS

IS 250
2006
R 280,000.00

VOLKSWAGEN

Golf 4 1.6 Comfortline 5-dr
2003
R 95,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.