NOR-beampte verdink van moord op generaal

2011-11-29 13:29
Tweets Share Share line Print

Tripoli – Libië se Nasionale Oorgangsraad (NOR) het Maandag beweer ‘n voormalige adjunk-premier van die NOR was moontlik betrokke by die moord op een van die rebelle-beweging se mees senior militêre beamptes.

Genl. Abdel Fattah Younes is in Julie deur iemand aan dieselfde kant as hy vermoor. Die voorval het verdeeldheid in die rebellie teen Muammar Gaddafi se regime veroorsaak.

Die bekendmaking van die verdagte kan verdere skeiding in die NOR tot gevolg hê.

Tydens ‘n nuuskonferensie wat op Libiese televisie uitgesaai is, het Yussef Al-Aseifr, die hoof militêre aanklaer van die NOR, vir Ali El-Essawi as die hoofverdagte uitgesonder.

Essawi het as die NOR se tussentydse adjunk-premier gedien voordat hy vroeër die jaar uitgetree het.

“Die nommer een verdagte in die ondersoek is die voormalige adjunk-hoof van (die NOR se) uitvoerende kantoor, Ali Abdelaziz Saad Al-Essawi,” het Aseifr gesê.

“Altesaam sewe mense word daarvan verdink dat hulle betrokke by die moord op Abdel Fattah Younes was. Drie is reeds in hegtenis geneem en veiligheidsmagte is op soek na die res.”

– Volg Nuus24 op Twitter.

- Reuters

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Navorser sê... Siestog??? Intussen word one EIE mense met panga's opgekap, en ons mag nie daarop reageer nie. 'n 5 Jarige dogter is stom na die wreede moord op haar pa, maar ons moet reageer op ONWETTIGES wat in "nood" verkeer. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-25°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

BA - JDE

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R400000 - R500000

JD Edwards BA

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R400000 - R500000

Financial Controller

JHB - Central
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

LAND ROVER

Discovery 2.5 TD5 ES 4x4 Dsl AT
2004
R 229,000.00

LEXUS

IS 250
2006
R 280,000.00

VOLKSWAGEN

Golf 4 1.6 Comfortline 5-dr
2003
R 95,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.