Mugabe praat nie oor gay-regte

2010-03-27 04:55
Tweets Share Share line Print

Harare – President Robert Mugabe het gesê hy sal nie die kwessie van gay-regte wat in Zimbabwe se nuwe grondwet  ingeskryf moet word,  bespreek nie.

Dié land se koalisie-regering met pres. Mugabe en premier Morgan Tsvangirai sal binnekort deelneem aan nasionale gespreksforums oor die samestelling van die nuwe grondwet.

Die opstel van ‘n nuwe grondwet wat meer op die burgers van die land sal fokus is deel van ‘n reeks demokratiese veranderinge wat in dié land aangebring sal word.

Volgens die Herald-koerant, wat deur Mugabe se ministerie van inligting beheer word, het hy reeds sekere voorstelle ontvang om gay-regte by die nuwe grondwet in te sluit
“Dit kan nie bespreek word nie,” het Mugabe glo gesê.

“Die mense wat dit wil bespreek is mal. As ons daaroor praat sal die dooies teen ons opstaan,” het hy bygevoeg.

Zimbabwe is een van die Afrika-lande waar homoseksualiteit nie goedgekeur word nie. Robert Mugabe is vroeër aangehaal waar hy gesê het dat gay-persone “erger as honde en varke is”.

Ten spyte van Mugabe se teenstand het Zimbabwe geen wette wat gay-huwelike verban nie.

Tsvangirai en sy beweging vir demokratiese verandering (MDC) meen dat homoseksualiteit ‘n private kwessie is en dat dit nie as ‘n misdaad bestempel kan word nie.

– Sapa, dpa

 
 

Lees meer oor: zimbabwe  |  gay

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Navorser sê... Siestog??? Intussen word one EIE mense met panga's opgekap, en ons mag nie daarop reageer nie. 'n 5 Jarige dogter is stom na die wreede moord op haar pa, maar ons moet reageer op ONWETTIGES wat in "nood" verkeer. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-25°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

BI SQL Specialist

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R300000 - R400000

Apple Applications Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R500000 - R600000

Android developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R350000 - R450000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla Verso 160 SX MPV
2005
R 135,995.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 Comfortline
2005
R 99,995.00

BMW

X1 xDRIVE20i AT
2012
R 402,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.