Mugabe dien nóg 5 jaar

2009-12-09 02:17
Tweets Share Share line Print

Harare – Pres. Robert Mugabe se party het besluit dat hy as leier van dié party sal aanbly vir minstens die volgende vyf jaar, het amptenare Dinsdag gesê.

Die Politburo van die 46 jaar oue party het die besluit Maandag geneem, net voor sy vyf-jaarlikse kongres wat later hierdie week sal plaasvind.

Dié liggaam het Mugabe (85) as sy enigste kandidaat vir die president van die party ondersteun.

Volgens kenners is dit hoogs onwaarskynlik dat enige veranderinge aangegaan sal word wanneer die kongres se 5000 afgevaardigdes Donderdag begin vergader.

Mugabe is vir die afgelope 35 jaar in beheer van Zanu-PF en is sedert Zimbabwe onafhanklikheid in 1980 ontvang het die leier van dié land.

‘n Persoonlikheid kultus het rondom hom in die party gevorm en sommige amptenare verwys na Mugabe as “die tweede seun van god” of die “allerhoogste leier”.

Sy alleen beheer oor  Zimbabwe het in Februarie vanjaar tot ‘n einde gekom toe hy geforseer was om ‘n koalisie regering met sy groot vyand, Morgan Tsvangirai, te vorm.

"Ons het die benoeming vir die party se top vier posisies oorweeg en ondersteun pres. Mugabe as die party se leier en eerste sekretaris,” het Ephraim Masawi, ‘n woordvoerder, gesê.

Adjunk-president Joice Mujuru (54), wie se man, die oud weermagkommandeur Solomon as die mees magtige persoon in die party naas Mugabe gesien word, het bevestig dat haar pos ook behoue sal bly.

Die voormalige voorsitter van die party, John Nkomo, sal die tweede adjunk-president, Joseph Msika wat in Augustus vanjaar dood is, vervang. Simon Moyo (64), ambassadeur in Suid-Afrika sal intree as voorsitter van die party.

Kenners meen dat die goeie afloop van die party se verkiesingsproses ‘n magstryd wegsteek wat sal ontplof wanneer Mugabe doodgaan of aftree.

 - Sapa
 

Lees meer oor: zanu-pf  |  politiek  |  zimbabwe  |  afrika

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-25°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla Verso 160 SX MPV
2005
R 135,995.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 Comfortline
2005
R 99,995.00

BMW

X1 xDRIVE20i AT
2012
R 402,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.