Mugabe: Tsvangirai is oneerlik

2009-10-31 11:14
Tweets Share Share line Print

Harare – Pres. Robert Mugabe het premier, Morgan Tsvangirai as ‘oneerlik’ beskryf.

“Ons moet nie langer diegene vertrou wie voorgee om deel van die inklusiewe regering te wees nie. Hulle klim in en uit soos hulle wil.”

“Hulle kan nooit opregte vennote wees nie, en hulle moet oneerlik wees.Maar ons wil julle egter verseker dat ons nie hierdie situasie so sal laat voortgaan nie,” het Mugabe gesê.

Tsvangirai, die vorige opposisie leier, het in Februarie by die eenheid saam met sy aartsvyand, Robert Mugabe aangesluit. Dit was gedoen in ‘n poging om die politieke geweld tot ‘n einde te bring en die land se ekonomie te red.

Maar twee weke gelede het Tsvangirai sy verbintenisse met Mugabe se party beeïndig, uit protes teen die arrestasie van Roy Bennett, sy kandidaat as minister van Landbou.

Volgens Mugabe was Tsvangirai se besluit om nie meer sy steun aan ZANU-PF te gee nie ‘skynheilig’.

“ZANU-PF is nie die regering nie, maar deel van die regering, net soos die ander twee partye,” het Mugabe gesê.

Hy het gesê die regering sal voortgaan met hul werk, ten spyte van Tsvangirai se party se besluit om te skuif.

- Sapa
 

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-25°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Management Accountant

Gauteng
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
R800000 - R850000

Management Accountant

Gauteng
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
R800000 - R850000

Management Finance Reporting

Gauteng
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
R800000 - R850000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla Verso 160 SX MPV
2005
R 135,995.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 Comfortline
2005
R 99,995.00

BMW

X1 xDRIVE20i AT
2012
R 402,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.