Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Mugabe: Moenie weer stem vir koalisieregering

2012-10-19 16:53
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Zimbabwiërs het in die laaste vier jaar gesien wat ‘n disfunksionele regering doen, het president Robert Mugabe gesê, en het kiesers aangeraai om wys te stem.

Die 88-jarige president het Vrydag aan inwoners in Hwange gesê hulle moet verseker dat die land nie weer ‘n koalisieregering het nie, het The Herald Online berig.

Mugabe het gesê dat die koalisieregering wat hy in 2008 saam premier Morgan Tsvangirai gevorm het, het heeltemal misluk.

Hy het gesê dat die onmin en bakleiery in hul koalisieregering het nou so erg geraak, dat dit moeilik is om ontwikkelingsprogramme te implementeer.

“Ons het gesien hoe Bulawayo se ekonomie ineengestort het. Ons sien hoe die landbousektor geen geld het nie. As jy na die minister van finansies Tandai Biti gaan dan sê hy net altyd dat daar nie geld is nie. As daar nie geld is nie, wat doen jy om dit te kry?” het Mugabe gesê.

“Party mense kom na jou toe en sê dat Zanu-PF nie goed is nie. Ons soek ontwikkeling en vordering, maar party mense soek net plesier.”

Mugabe het bygevoeg dat die mense wat eens die land wou verander stel nou net belang om vroue te verander. Mugabe het hierdeur dalk verwys na Tsvangirai, wie se reputasie die afgelope tyd ‘n harde knou beleef het weens sy verhoudings.

“Ons gaan verkiesing hou en julle het nou gesien wat ons land nooit weer moet doen nie.”

“Asseblief moet ons nie weer in daardie situasie kry nie. Dit is nie die manier hoe om goed te doen nie.”

“Dit is hoekom ek op hierdie ouderdom nog baklei en ek sal aanhou baklei want ek kan nie die helde van die verlede in die steek laat nie. Ek het ‘n verantwoordelikheid teenoor julle.”

– Volg Nuus24 op Twitter
 

Lees meer oor: robert mugabe  |  zimbabwe  |  verkiesing
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
11 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Bramley - 18:52 PM
    Road name: Corlett Drive
    TRAFFIC LIGHTS short-timing at M1 Highway
  • Tuesday Midrand - 18:47 PM
    Road name: N1 Northbound
    ACCIDENT in the right lane before the Jukskei River bridge
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.