Mugabe: 'Los ons uit'

2009-08-10 14:50
Tweets Share Share line Print

Harare - Volgens president Robert Mugabe moet die Weste ophou inmeng in Zimbabwe se sake, as hulle nie die land se regering kan ondersteun nie.

Mugabe het Maandag by die begrafnis van Zimbabwe se adjunk-president, Joseph Msika, wat verlede week ná ‘n lang siekbed  oorlede is, gepraat.  Hy gebruik gereeld staatsbegrafnisse om politiese toesprake te lewer.
 
Volgens Mugabe funksioneer Zimbabwe se regering goed en word dit deur Suid-Afrikaners ondersteun. Hy sê die Weste moet Zimbabwe uit los as hulle dit nie kan raaksien nie.

Sy toespraak volg op Amerika se minister van buitelandse sake, Hillary Clinton, se versoek op Suid-Afrika om Zimbabwe te help om die negatiewe nagevolge van Mugabe se leierskap te verwerk.

-Sapa

Lees meer oor: robert mugabe  |  zimbabwe  |  politiek

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-25°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla Verso 160 SX MPV
2005
R 135,995.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 Comfortline
2005
R 99,995.00

BMW

X1 xDRIVE20i AT
2012
R 402,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.