Mugabe: Blair en Bush moet aangekla word

2010-12-02 01:31
Tweets Share Share line Print

Tripoli – Pres. Robert Mugabe het Dinsdag gevra hoekom die internasionale kriminele hof nie vir Tony Blair en George W Bush van oorlogsmisdade aankla nie in plaas daarvan om die Soedanese leier te vervolg.

Mugabe het gepraat tydens die Afrika-EU-beraad en het gesê dubbele standaarde word toegepas deur pres. Omar Hassan al-Bashir op aanklagte van oorlogsmisdade en volksmoord aan te kla.

“Hoekom doen die hof nie dieselfde met Tony Blair en George W Bush nie. Albei van hulle het duisende mense in Irak doodgemaak,” het Mugabe in ‘n toespraak gesê.

“Bashir is nie nou saam met ons nie. Hoekom nie? Omdat sommige Europese lande aangedui het dat hulle nie die beraad sal bywoon as hy nie.

“Hulle is verkeerd omdat ons kan nie hierdie besluit neem voordat ons nie weet of hy skuldig of onskuldig is nie.

“Slegs ‘n hof in sy eie land kan dié besluit neem."

- Volg Nuus24 op Twitter.

- Reuters

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-25°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla Verso 160 SX MPV
2005
R 135,995.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 Comfortline
2005
R 99,995.00

BMW

X1 xDRIVE20i AT
2012
R 402,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.