Mubarak-verhoor: Oud-intelligensiehoof getuig

2011-09-13 19:58
Tweets Share Share line Print

Kaïro - Een van die mees geheime figure in die voormalige Egiptiese president, Hosni Mubarak, se binnekring het Dinsdag in die voormalige president se moordverhoor getuig.

Alle media is die hof verbied terwyl Omar Suleiman vrae sou beantwoord oor of Mubarak hom beveel het om betogers tydens die opstande in Egipte te vermoor.

Suleiman, wat as vir jare as Mubarak se intelligensiehoof gedien het en as vise-president aangewys is in die laaste week van die president se regime, is die eerste van ‘n string lede van Mubarak se mees senior leierskap wat in die hof sal getuig. Egipte se militêre leier, wat as Mubarak se minister van verdediging gedien het, sou Sondag getuig, maar het nooit by die hof opgedaag nie.

Dit is die eerste keer in die land se geskiedenis dat ‘n hof figure in die geheime militêre- en intelligensiedienste ontbied om in ‘n saak te getuig.

Die 83-jarige Mubarak, sy voormalige minister van binnelandse sake en ses senior polisiebeamptes staan onder meer tereg op aanklag van moord vir die dood van betogers tydens die 18 dae lange opstande in Februarie wat tot Mubarak se val gelei het.

Die hofsaak draai om die vraag of Mubarak sy binnelandse minister, Habib el-Adly, beveel het om dodelike geweld teen betogers te gebruik en of hy enige stappe gedoen het om bloedvergieting te voorkom.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- AP

Lees meer oor: hosni mubarak  |  egipte

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-25°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Management Accountant

Gauteng
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
R800000 - R850000

Management Finance Reporting

Gauteng
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
R800000 - R850000

Business Solutions Consultant

Cape Town
Communicate Cape Town IT
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla Verso 160 SX MPV
2005
R 135,995.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 Comfortline
2005
R 99,995.00

BMW

X1 xDRIVE20i AT
2012
R 402,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.