Mubarak-saak word uitgestel

2011-10-31 09:00
Tweets Share Share line Print

Kaïro – Hosni Mubarak, die voormalige president van Egipte, se hofsaak is met twee maande uitgestel na 28 Desember, het AP berig.

Die hofsaak het sowat drie maande gelede begin. Die langdurige uitstel is veronderstel om vir ‘n ander hof die kans te gee om te besluit of die paneel van drie regters in Mubarak se saak vervang moet word.

Dié beslissing word op 3 November verwag.

Mubarak word daarvan aangekla dat hy die bevel gegee het dat betogers doodgemaak moet word. Sy twee seuns, Gamal en Alaa, word ook van korrupsie aangekla en Mubarak se voormalige minister van binnelandse sake, Habib al-Adly, en ses voormalige polisiebevelvoerders word saam met hom van moord aangekla.

Hulle word almal apart verhoor, maar die sake word deur dieselfde regter hanteer.

Indien Mubarak skuldig bevind word, kan hy die doodstraf kry.

Mubarak het op 11 Februarie, ná ‘n 18 dae lange opstand, die tuig neergelê.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Sapa - AP

Lees meer oor: hosni mubarak  |  egipte  |  opstande  |  hofsake

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-25°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Management Accountant

Gauteng
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
R800000 - R850000

Management Accountant

Gauteng
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
R800000 - R850000

Management Finance Reporting

Gauteng
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
R800000 - R850000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 109,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.