Mubarak in hof vir slotbetoë

2012-01-09 11:02
Tweets Share Share line Print

Kaïro – Hosni Mubarak, die ontsetelde leier van Egipte, het Maandag by ‘n hof in Kaïro opgedaag vir die begin van slotbetoë wat oor ‘n tydperk van twee dae deur prokureurs van die slagoffers gelewer gaan word.

Aanklaers het verlede week geëis dat Mubarak die doodstraf opgelê word vir sy betrokkenheid by die moord van honderde betogers tydens die opstand teen sy regering in Februarie.

Minstens 846 mense is tydens die opstand dood.

‘n Klein groep betogers en families van die slagoffers het buite die polisie-akademie byeengekom waar die hofsaak gehou word.

Habib al-Adly, die voormalige minister van binnelandse sake, en ses voormalige regeringsamptenare staar dieselfde aanklagte in die gesig.

Mubarak (83) en sy twee seuns, Alaa en Gamal, word ook van korrupsie en wanbesteding van openbare fondse beskuldig.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Sapa-DPA

Lees meer oor: hosni mubarak  |  egipte  |  hofsake

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-25°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 109,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.