Woede bars los ná Mubarak se toespraak

2011-02-10 23:56
Tweets Share Share line Print

Kaïro – President Hosni Mubarak het die Egiptiese nasie toegespreek en weereens bevestig dat hy nie sal deelneem aan die September-verkiesings nie.

Hy is egter vasbeslote om in Egipte te bly.

"Ek sal nie die land verlaat totdat ek dood en onder die grond begrawe is nie," het hy tydens sy toespraak gesê.

Intussen het Mubarak aangekondig dat hy mag en verantwoordelikheid aan sy adjunk-president, Omar Suleiman, sal delegeer.

Die skare, wat stil was tydens die president se toespraak, het in woede uitgebars en selfs skoene deur die lug geswaai.

Die betogers vergader al vir die afgelope twee weke op Tahrir-plein in protes teen Mubarak se regime.

Adjunk-president praat met skare:

Sowat 'n halfuur ná Mubarak se toespraak het adjunpres. Suleiman ook met die skare gepraat. Hy het betogers aangemoedig om terug te keer na hulle huise en werke.

"Ons het nou nodig dat julle terugkeer na julle werk," het Suleiman gesê.

Hierdie woorde het skare se woede kookpunt laat bereik.

Kundiges het Donderdagaand gewaarsku dat Mubarak se nuutste optrede chaos tot gevolg kan hê.

Volg Nuus24 op Twitter.


Lees meer oor: mubarak  |  egipte  |  protesoptogte  |  betogers

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-25°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 109,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.