Mosambiek hidro-elektriese dam goedgekeur

2010-08-19 01:15
Tweets Share Share line Print

Mosambiek - Planne vir Mosambiek se Mpanda Nkuwa-hidro-elektriese dam in die noordelike Tete-provinsie is goedgekeur.

Dié Mpanda Nkuwa-dam sal na verwagting ’n geïnstalleerde vermoë van 2400MW hê en die surplus-elektrisiteit sal na ander lidlande van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) uitgevoer word.

Die Mpanda Nkuwa-dam sal 60km stroomaf van die Cahorra Bassa-dam in die Zambezirivier gebou word. Voorstanders van die projek hoop dat dit energie-intensiewe nywerhede na Mosambiek sal lok.

Sowat 260 gesinne gaan geskuif moet word voordat dié konstruksie van dié dam begin.

Die kontrak gaan eers aan die einde van volgende jaar gefinaliseer word wanneer die omgewings studies voltooi is.

- Sapa

Volg Nuus24 op Twitter.

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-25°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 109,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.