Mosambiek herroep verhoogde broodprys

2010-09-07 17:45
Tweets Share Share line Print

Maputo – Die Mosambiekse regering het die verhoging op brood- en waterpryse, wat tot gewelddadige protesoptogte gely het, herroep.

Verlede week het protesoptogte weens die verhoging in brood-, water- en elektrisiteitspryse, 13 lewens geëis.

Aiuba Cuereneia, minister van beplanning en ontwikkeling, het aangekondig dat die 20% verhoging wat die regering op die broodprys gehef het, herroep sal word.

Hy het gesê dat die verhoogde waterprys ook herroep sal word, maar dat die verhoogde elektrisiteitsprys sal bly.

“Hierdie stappe word geneem om die lewenskostes van mense wat in Mosambiek woon, te verlaag,” het die minister gesê.

Cuereneia het ook aangekondig dat top-regeringsamptenare nie meer hul beplande salarisverhogings sal ontvang nie.

Salaristoelae aan diegene wat as voorsitters dien op die rade van publieke maatskappye sal ook vir eers uitgestel word.

Volg Nuus24 op Twitter.
 

Lees meer oor: mosambiek  |  protes  |  brood

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-25°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Controller

JHB - Central
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
Market Related

Management Accountant

Gauteng
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
R800000 - R850000

Management Accountant

Gauteng
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
R800000 - R850000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 109,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.