Mosambiek bied 'nuwe geleentheid' vir SA boere

2010-11-25 14:10
Tweets Share Share line Print

Xai-Xai - Suid-Afrikaanse boere wat graag in Mosambiek wil belê, is welkom om hul landboukennis in dié land te gebruik.

Dié uitnodiging is tydens 'n landboukonferensie in die Mosambiekse kusstad Xai-Xai aan Suid-Afrikaanse boere gerig, berig Sapa.

Ongeveer 100 Suid-Afrikaanse boere het die konferensie bygewoon, wat gereël is deur die Suid-Afrikaanse hoë kommissariaat in Mosambiek.

Die hoë kommissariaat het die konferensie gereël om beleggingsgeleenthede vir Suid-Afrikaners te skep en om diplomatieke bande met Mosambiek te verbeter, het Dikgang Moopeloa, die Suid-Afrikaanse hoë kommissaris in Mosambiek, aan Sapa gesê.

Raimundo Maico Diomba, 'n Mosambiekse provinsiale goewerneur, het Suid-Afrikaanse boere se tegniese kundigheid verwelkom.

"Vanuit hierdie forum hoop ons om die ryk ervaring van Suid-Afrika te bring om die landbou in Mosambiek te verryk," het hy gesê.

Slegs 12% van die 36 miljoen hektaar potensiële landbougrond in Mosambiek word tans deur boere benut.

"Ons is baie opgewonde om die mense van Mosambiek van bekostigbare voedsel te voorsien," het Charl Senekal, 'n Suid-Afrikaanse boer, tydens die konferensie gesê.

"Boere wat wil diversifiseer of wat hul plase weens die herverdeling van grond verloor het, het 'n nuwe geleentheid in Mosambiek," het hy gesê.

- Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: mosambiek  |  landbou  |  boere

Lewer kommentaar op hierdie artikel
9 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-25°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Controller

JHB - Central
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
Market Related

Management Accountant

Gauteng
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
R800000 - R850000

Management Accountant

Gauteng
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
R800000 - R850000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 109,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.