Mosambiek: Polisie skiet 2 kinders dood

2010-09-01 19:00
Tweets Share Share line Print

Maputo – Polisie het twee kinders tydens die betoging in Mosambiek doodgeskiet. Betogers is woedend oor die stydgende pryse hiér.

Betogers in Mosambiek het Woensdag handuit geruk tydens hulle betoging teen die stygende pryse hiér.

Die polisie het skote in die lug afgevuur toe dié betogers klippe begin gooi het en motorbande gebrand het.

Die twee kinders is in 'n voorstad van Mafalala doodgeskiet.

Volgens die polisie is die betoging onwettig omdat dié groep betogers nie toestemmings gekry het nie ondanks die feit dat die protesoptrede dae vooruit beplan is.

Die prys van ‘n brood in Mosambiek het die afgelope jaar met 25% gestyg. Petrol- en waterpryse het ook gestyg.

Lees meer hier.

Volg Nuus24 op Twitter.
 

- AP

Lees meer oor: mosambiek  |  maputo  |  polisie  |  betogings  |  afrika

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-25°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 109,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.