Moordondersoek begin teen Gaddafi se seun

2011-10-13 11:59
Tweets Share Share line Print

Tripoli – Libië se tussentydse regering het sy toestemming gegee dat ‘n ondersoek geopen kan word na die rol wat Muammar Gaddafi se seun, Saadi, gespeel het in die dood van ‘n sokkerspeler wat vir die nasionale span in die 1980’s gespeel het.

Dié aankondiging is Woensdag deur Abdullah Banoun, die aanklaer, gemaak.

Banoun het tydens ‘n roudiens gesê die Nasionale Oorgangsraad (NOR) het ingestem dat ‘n ondersoek na die dood van Basheer Al-Rryani, ‘n voormalige middelskakel en afrigter, kan voortgaan.

Al-Rryani is in Desember 2005 gemartel en vermoor.

Tydens die Gaddafi-era was daar nie ‘n onafhanklike regsbank nie en geen poging is gemaak om die rol van Saadi Gaddafi by die moord te ondersoek nie. Interpol het onlangs ‘n lasbrief vir Saadi se inhegtenisname uitgereik, het die aanklaer gesê.

Na die opstand in Libië het Saadi skuiling in Niger gaan soek, waar hy deur die regering dopgehou word.

Saadi word daarvan beskuldig dat hy militêre eenhede gelei het om die betogers gewelddadig te onderdruk en dat hy eiendom onwettig aangekoop het.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Reuters

Lees meer oor: saadi gaddafi  |  niger  |  libië  |  moord

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-25°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 109,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.