Mogadisjoe inwoners ‘moet hoofstad verlaat’
2010-03-13 00:18
Mogadisjoe – Die burgemeester van Mogadisjoe het inwoners aangeraai om die Somaliese hoofstad te verlaat.
Dít kom nadat 50 mense reeds dood is weens Islamietiese aanvalle, het ooggetuies en die polisie gesê.
Abdurisaq Mohamed Nor, burgemeester het gesê die helfte van Mogadisjoe se inwoners het reeds die stad verlaat, ná twee dekades van konflik.
- Vir die volledige storie, besoek BBC