Minstens 50 sterf in gevegte in Nigerië

2012-01-01 12:07
Tweets Share Share line Print

Lagos – Minstens 50 mense is Saterdag dood in gevegte tussen twee buurgemeenskappe in Nigerië se suidoostelike Ebonyi-staat, het ‘n woordvoerder van die regering gesê.

“Minstens 50 mense is dood toe ‘n groep mense van die Ezza-gemeenskap inwoners van die Ezilo-gemeenskap aangeval het oor ‘n dispuut oor grond,” het Onyekachi Eni aan AFP gesê.

Die gevegte word nie verbind met aanvalle deur die Boko Haram Islamitiese sekte nie, het hy bygevoeg.

“Die dispuut tussen die twee gemeenskappe, wat in 2008 begin het, was uitgewerk totdat dit nou weer opgevlam het. ‘n Groep mense van Ezza het Ezilo binnegeval en hulle aangeval. Hulle het meer as 50 mense daar doodgemaak,” het hy gesê.

Die goewerneur van Ebonyi, Martin Elechi, en die hoof van die staatpolisie het die toneel Saterdag besoek, het Eni, die goewerneur se woordvoerder, gesê.

Tientalle polisiebeamptes is na die twee gemeenskappe ontplooi om reg te laat geskied, het hy bygevoeg.

Gewelddadige en dodelike gevegte oor land vind gereeld in Nigerië plaas tussen naburige gemeenskappe aan die een kant en tussen boere en veewagters aan die ander kant.

Die eienaarskap van grond is ‘n sensitiewe kwessie onder meeste Nigeriërs, aangesien kommersiële of tradisionele waardes daaraan geheg word.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: nigerië  |  aanvalle

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-25°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 109,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.