Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Minister rig 'waarskuwing' oor Zim-verkiesing

2012-10-17 17:54
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Patrick Chinamasa, Zanu-PF se onderhandelaar en minister van justisie in Zimbabwe, se roekelose uitlatings dat sy party en die weermag dit nie sal aanvaar as premier Morgan Tsvangirai die verkiesing wen nie, moet as waarskuwing vir die MDC dien.

Politieke ontleders sê Chinamasa se uitlatings roekeloos en toon geen respek vir die landswette nie, het NewsDay berig.

Chinamasa het in ‘n onlangse onderhoud met die BBC gesê Tsvangirai sal nie volgende jaar se verkiesing wen nie, en dat sy oorwinning in elk geval onaanvaarbaar sal wees.

Alex Magaisa, ‘n politieke ontleder, het gesê Chinamasa se uitlatings dui daarop dat volgende jaar se verkiesing ‘n herhaling kan wees van die verkiesing in 2008, toe meer as 200 mense tydens verkiesingsgeweld dood is.

“Chinamasa impliseer dat die mense van Zimbabwe so kinderagtig is dat hulle nie hul eie politieke besluite kan neem nie. Hy impliseer dat die mense moet staat maak op die wysheid van Zanu-PF om te sê vir wie hulle moet stem.”

Pedzisayi Ruhanya, nóg ‘n politieke ontleder, voel egter dat Chinamasa nie ernstig opgeneem moet word nie.

“Chinamasa maak net geraas. Hy het nie mag nie en ek dink nie Zanu-PF sal mense kan keer om te stem vir wie hulle wil nie.”

– Volg Nuus24 op Twitter  

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.