Minister: Libië verwag AU-ondersteuning

2011-06-30 08:53
Tweets Share Share line Print

Malabo - Die Libiese minister van Afrika Unie-sake het Woensdag gesê Muammar Gaddafi, die leier van Libië, se regering verwag ondersteuning van die kontinentale organisasie by sy komende beraad in Ekwatoriaal-Guinee.

“Ons het gekom sodat die Afrika Unie ons posisie kan ondersteun en sodat die posisie van Afrika sterk kan wees,” het Joma Ibrahim Amer gesê. Die konflik in Libië is ‘n top-prioriteit op die agenda van die beraad, wat Donderdag begin het.

“Afrika se posisie is duidelik en is in die padkaart opgesom wat deur Libië aanvaar is,” het hy gesê in verwysing na ‘n plan wat in Maart bekend gemaak is om die oorlog tussen Gaddafi-magte en rebelle te bëeindig.

Die rebelle, wat ook ‘n gesant na die beraad gestuur het, het gesê hulle sal slegs die plan aanvaar as dit beteken Gaddafi bedank as leier.

“Hierdie padkaart is ‘n belangrike stap vir ‘n vreedsame oplossing, maar die bomaanvalle deur Navo, die lande wat deel van die alliansie is, gaan moet stop. Hulle teiken burgerlike instansies soos skole en hospitale en dood sodoende menigte burgers,” het Amer gesê.

- Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Sapa - AFP

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-25°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Controller

JHB - Central
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
Market Related

Management Accountant

Gauteng
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
R800000 - R850000

Management Accountant

Gauteng
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
R800000 - R850000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

RAV4 2.2 D-4D VX 4x4 Dsl MY06
2007
R 279,900.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.9 TDi Highline 5-dr Dsl
2004
R 121,900.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.