Miltsiekte maai onder Uganda-seekoeie

2010-08-19 10:15
Tweets Share Share line Print

Kampala – Antraks of miltsiekte het die lewe van minstens 83 seekoeie geëis in een van Uganda se gewildste nasionale parke.

Daar was ses jaar gelede ’n soortgelyke uitbreking, het Tom Okello, bewaringsbestuurder van die Queen Elizabeth- nasionale park in die suidweste van die land, gesê.

Okello is in Junie ingelig oor die huidige uitbreking toe tien seekoeie skielik binne ’n halwe dag dood is weens dié spoorvormende bakterieë.

Hy het gesê personeel het geleer uit hul ondervinding in 2004 toe meer as 300 seekoeie gevrek het, en het die situasie nou byna onder beheer gebring.

Die antraks kom van bakterieë in die grond rondom ’n klein meer in die park.

Wild kan dit opdoen as hulle oop sere het, en aasvoëls en roofdiere kan dit verder versprei. Volgens Okello is die siekte baie ver van enige toeristegebiede.

Volg Nuus24 op Twitter.

- Sapa - AFP

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: uganda  |  seekoeie  |  siektes

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-25°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

RAV4 2.2 D-4D VX 4x4 Dsl MY06
2007
R 279,900.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.9 TDi Highline 5-dr Dsl
2004
R 121,900.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.