Mielies goedkoper in VSA as Oos-Afrika

2011-08-17 14:32
Tweets Share Share line Print

Berlyn – Die hongersnood in die Horing van Afrika is mensgemaak en is 'n gevolg van kunsmatige hoë pryse vir voedsel én burgeroorloë, het Wolfgang Fengler, die Wêreldbank se hoofekonoom, gesê.

“Die krisis is mensgemaak. Droogtes gebeur oor en oor maar jy het swak beleid nodig vir ‘n droogte om na hongersnood te lei,” het hy gesê.

Sowat 12,4 miljoen mense in die Horing van Afrika, wat Somalië, Kenia, Ethiopië en Djiboeti insluit, word deur die ergste droogte in dekades geraak, volgens die Verenigde Nasies. Duisende mense is reeds weens die droogte dood.

Fengler het gesê die prys van mielies in die ooste van Afrika is aansienlik hoër as in die res van die wêreld as gevolg van beheer oor die plaaslike voedselmarke.

“In Kenia is die prys van mielies van 60% tot 70% bo die gemiddelde internasionale prys. ‘n Klein hoeveelheid boere het beheer oor die mark, wat die pryse kunsmatig hoog maak.”

Die Wêreldbank het gesê dat die Voedselprys-indeks in Julie 33% hoër was as ‘n jaar gelede.

“Mielies is goedkoper in Amerika en Duitsland as wat dit in die ooste van Afrika is,” het Fengler gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Reuters

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-25°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

BI SQL Specialist

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R300000 - R400000

Apple Applications Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R500000 - R600000

Android developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R350000 - R450000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

RAV4 2.2 D-4D VX 4x4 Dsl MY06
2007
R 279,900.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.9 TDi Highline 5-dr Dsl
2004
R 121,900.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.