Michelle Obama fokus op vigs in Botswana

2011-06-24 14:23
Tweets Share Share line Print

Gaborone – Michelle Obama het Vrydag met die tweede been van haar weeklange besoek aan Afrika begin deur te help om ‘n muurbehangsel by ‘n kliniek vir kinders met MIV/vigs in Botswana te verf.

Die siekte is ‘n reuse-uitdaging in Botswana, ‘n land van twee miljoen mense, waar sowat 300 000 wat aan MIV/vigs ly.

Die presidentsvrou wil op haar besoek gesondheid bevorder, met die klem op vigs-voorkoming.

Haar eerste besoek in die land was aan ‘n kliniek in die hoofstad Gaborone wat deur die Baylor Universiteit befonds word. Die kliniek sorg vir 4 000 kinders en hul families.

Obama en haar familielede wat saam met haar op reis het gehelp om ‘n muurbehangsel in ‘n nuwe gedeelte van die kliniek te verf.

Sy het daarna middagete gaan eet saam met vroueleiers van verskillende generasies.

Sy beplan ook ‘n kort besoek aan president Ian Khama voordat sy haar familie vir aandete wil neem by ‘n natuurpark.

Obama het Vrydagoggend uit Suid-Afrika na Botswana gevlieg.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- AP

Lees meer oor: michelle obama  |  botswana

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-25°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Controller

JHB - Central
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
Market Related

Management Accountant

Gauteng
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
R800000 - R850000

Management Accountant

Gauteng
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
R800000 - R850000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

RAV4 2.2 D-4D VX 4x4 Dsl MY06
2007
R 279,900.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.9 TDi Highline 5-dr Dsl
2004
R 121,900.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.