Menseregtegroep sien rooi oor 'oorlogsmisdade' in Soedan

2011-05-30 11:39
Tweets Share Share line Print

Juba - ‘n Menseregtegroep het nuwe satellietfoto’s wat glo bewyse verskaf dat Noord-Soedannese soldate in die grensdorp Abyei oorlogsmisdade, insluitend etniese suiwering, gepleeg het.

Die grensdorp Abyei is sowat ‘n week gelede deur troepe van die noorde oorgeneem.

Die Satellite Sentinel Project het in ‘n verklaring beweer dat satellietfoto’s deur DigitalGlobe wys hoe Soedannese weermaglede ‘n derde van alle burgerlike geboue in Abyei verbrand.

Hulle het glo geweld gebruik en het burgerlikes geteiken.

“Die bewyse van satellietfoto’s en bronne op die grond dui op etniese suiwering deur die regering in die Abyei-omgewing,” het die groep gesê.

Die groep gaan al die bewyse aan die internasionale strafhof (ISH) en die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad stuur vir verdere stappe.

Omar al-Bashir, Soedan se president, word reeds deur die ISH gesoek vir oorlogsmisdade in die Darfoer-omgewing.

- Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Sapa - AP

Lees meer oor: omar al-bashir  |  soedan  |  misdaad  |  oorlog

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-25°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

RAV4 2.2 D-4D VX 4x4 Dsl MY06
2007
R 279,900.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.9 TDi Highline 5-dr Dsl
2004
R 121,900.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.