Meer regte vir Malawiese sekswerkers

2009-10-23 11:42
Tweets Share Share line Print

Lilongwe – Malawië is besig om ’n wet voor te berei wat sekswerkers teen mishandeling sal beskerm.

Dié wetvoorstel sal glo baie doen om MIV/Vigs te help bestry, wat 'n enorme probleem is in die suide van Afrika.

Omtrent 800 000 Malawiërs is sedert 1984 dood aan MIV/Vigs.

Patricia Kaliati, Malawiese minister van inligting, het aan die media gesê dat die wetsontwerp gefinaliseer moet word voordat dit in die parlement goedgekeur kan word.

“Ons wil hulle van die strate af kry, hulle toelaat om seks binne hul huise te hê en hulle beskerm teen mishandeling en Vigs,” het Kaliati gesê.

Sy kon nie verduidelik presies hoe die wet dit sal regkry nie, maar sy het ontken dat die regering prostitusie wettig wil maak.

Menseregte-aktiviste het die regering gewaarsku daarteen om prostitusie wettig te maak, maar Kaliati het aangedring daarop dat die wetgewing bloot daar sal wees om sekswerkers se regte te beskerm.

“. . .ons wil dié weerlose groep mense teen mishandeling beskerm,” het sy gesê.

- Reuters
 

Lees meer oor: malawi  |  vigs

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-25°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

JD Edwards BA

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R400000 - R500000

Financial Controller

JHB - Central
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
Market Related

Management Accountant

Gauteng
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
R800000 - R850000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

RAV4 2.2 D-4D VX 4x4 Dsl MY06
2007
R 279,900.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.9 TDi Highline 5-dr Dsl
2004
R 121,900.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.