Meer as 100% stem in Suid-Soedan

2011-01-24 12:27
Tweets Share Share line Print

Djoeba – Die tel van stembokse uit sekere areas van Suid-Soedan is gevries na meer as 100% van geregistreerde stemmers by stembusse opgedaag het.

Stembywoning was meer as 100% in tien van die land se 79 distrikte, het die Associated Press se analise van resultate op die referendumkommissie se webwerf bevind.

Die Suid-Soedannese Referendumkommissie het op hul webwerf aangekondig meeste stemme is reeds getel en 98,8% van stemmers het vir onafhanklikheid gestem.

Chan Reec Madut, hoof van die suidelike buro van die referendumkommissie, het gesê resultate waar meer as ‘n 105% opkoms opgemerk is, sal gekwarantyn word.

Selfs as die kommissie die oorskrydende stemme uitgooi, het die suide vir afskeiding gestem, het hy egter bygelas. “Die neiging is duidelik,” het hy gesê.

Die finale resultate van die referendum word in Februarie verwag.

Volg Nuus24 op Twitter.

- AP

Lees meer oor: soedan  |  referendum soedan

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-25°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

RAV4 2.2 D-4D VX 4x4 Dsl MY06
2007
R 279,900.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.9 TDi Highline 5-dr Dsl
2004
R 121,900.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.