Massaverkragtings duur voort in DRK

2011-07-05 14:20
Tweets Share Share line Print

Nakiele – Sowat 250 vroue is in Junie alleen deur soldate van die Demokratiese Republiek van die Kongo verkrag, toon mediese verslae.

‘n Dokter by ‘n hospitaal in Nakiele het gesê dat 121 plaaslike vroue gerapporteer het dat hulle op die aande van 11 en 12 Junie verkrag is.

Die vorige aand het 55 vroue gerapporteer dat hulle verkrag is in die naby geleë Abala, het ‘n verpleegster gesê. Volgens ‘n ander mediese werker het 72 vroue in Kanguli gesê dat hulle ook daardie aand verkrag is.

Losema Etamo Ngoma, hoof van die hospitaal in Nakiele, het gesê dat die verkragtings deur ten minste 150 gewapende mans uitgevoer is onder die bevel van 'n nasionale weermagkolonel, Nyiragire Kulimushi, wat ook bekend staan as “Kifaru”.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: drk  |  verkragtings

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-25°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

RAV4 2.2 D-4D VX 4x4 Dsl MY06
2007
R 279,900.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.9 TDi Highline 5-dr Dsl
2004
R 121,900.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.