Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Marokko trek joernalis se akkreditasie terug

2012-10-05 18:05
Tweets Share Share line Print

Rabat – Marokkaanse owerhede het besluit om die AFP-joernalis Omar Brouksy se media-akkreditasie terug te trek ná sy nuusdekking oor ‘n verkiesing in Tangier.

Die besluit is geneem ná ‘n storie wat Brouksy Donderdag geskryf het, waarin hy verwys na verkiesingskandidate wat “na aan die paleis is,” het Mustapha el-Khalfi, Marokko se minister van kommunikasie, gesê.

Die kandidate wie se eerlikheid bevraagteken is, is deel van die Authenticity and Modernity Party. Die party is gestig deur Fouad Ali El Himma, ‘n raadgewer vir die koning.

Khalfi het enige verband tussen die kandidate en die paleis ontken.

Die regering het in ‘n verklaring gesê dat die storie onprofessioneel is en het bygevoeg dat daar bewerings in die storie is dat die monarg by die verkiesing inmeng.

Die aantygings is glo ongegrond en onverantwoordelik.

Philippe Massonnet, AFP se nuusredakteur, het Marokkaanse owerhede gevra om die besluit te heroorweeg.

“Die berig het nie ‘n agenda gehad nie en wou net die situasie omskryf, sonder die bedoeling om iemand leed aan te doen,” het Massonnet gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter

- Sapa - AFP

Lees meer oor: morokko  |  persvryheid
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday North Riding - 13:34 PM
    Road name: Malibongwe Drive Westbound
    TRAFFIC LIGHTS not working at Witkoppen Road - DELAYS on all approaches
  • Tuesday Bedfordview - 13:09 PM
    Road name: N3 Southbound
    STATIONARY TRUCK in the left lane before Gilloolys Interchange
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

APARTMENTS / FLATS FOR SALE IN Durban, Essenwood

Apartments / FlatsR 1 199 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.