Mandela-kinderfonds het nie diamante ontvang

2010-08-05 19:13
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Oudpres. Nelson Mandela se liefdadigheidsorganisasie sê hulle het nie die diamante ontvang wat die model Naomi Campbell glo aan die voormalige hoof gegee het nie.

Campbell het Donderdag in die hof gesê dat sy die stene vir ‘n vriend, Jeremy Ratcliffe, gegee het.

Ratcliffe was toe die direkteur van die Nelson Mandela-kinderfonds.

Sy het glo die stene vir hom gegee sodat hy dit vir liefdadigheid kon gebruik.

Volgens die organisasie se huidige woordvoerder, Oupa Ngwenya, het die fonds nie die diamante ontvang nie.

Volgens Ngwenya kon die organisasie nie vir Ratcliffe opspoor nie.

Ngwenya het bevestig dat Ratcliffe nie meer die fonds se hoof is nie, maar ‘n trustee.

Campbell sê sy het Ratcliffe ‘n jaar terug geskakel om te hoor wat hy met die stene gedoen het.

Hy het vir haar gesê dat hy hulle nog het.

Campbell verskyn in die hof oor 'n sogenaamde bloeddiamant wat sy glo as geskenk vanaf Charles Taylor, gewese Liberiese president ontvang het.

Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Sapa - AP

Lees meer oor: naomi campbell  |  hofsake  |  diamante

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-25°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

RAV4 2.2 D-4D VX 4x4 Dsl MY06
2007
R 279,900.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.9 TDi Highline 5-dr Dsl
2004
R 121,900.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.