Man vas na moord op Gay-aktivis

2011-02-03 11:29
Tweets Share Share line Print

Londen – Ugandese polisie het ‘n man in hegtenis geneem in verband met die moord op David Kato, ‘n gay-aktivis wat verlede jaar in ‘n koerantberig met die opskrif “Hang hulle” verskyn het.

Volgens Judith Nabakooba, 'n nasionale polisiewoordvoerder, het die man erken dat hy die moord gepleeg het.

Die polisie sê Enock Nsubug was een van twee verdagtes in die saak.

Hulle ontken egter Kato is vermoor oor sy seksuele voorkeur en ondersoek ‘n saak van roof.

Homoseksuele dade is onwettig in Uganda en oortreders kan met tot 14 jaar tronkstraf gevonnis word.

Uganda se Rolling Stone-koerant het 29 foto’s gepubliseer met die name en adresse van “oortreders.”

Die eerste artikel, waarin Kato verskyn het, het onder die kop “Hang hulle” verskyn.

Internasionale leiers soos Barack Obama, die Amerikaanse president, Rowan Williams, die aartsbiskop van Canterbury en Navi Pillay, die VN se hoë kommissaris vir menseregte, dring daarop aan dat 'n volledige ondersoek na die saak gedoen moet word.

Lees die volledige storie hier.

Volg Nuus24 op Twitter.

-SAPA

Lees meer oor: uganda  |  gay aktivisme  |  moorde

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-25°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Management Accountant

Gauteng
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
R800000 - R850000

Management Accountant

Gauteng
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
R800000 - R850000

Management Finance Reporting

Gauteng
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
R800000 - R850000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

RAV4 2.2 D-4D VX 4x4 Dsl MY06
2007
R 279,900.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.9 TDi Highline 5-dr Dsl
2004
R 121,900.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.