Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Mali: Ekstremiste teiken vroue, kinders

2012-10-11 12:23
Tweets Share Share line Print

New York – Esktremiste in Noord-Mali is besig om verskeie menseregte te skend en betaal families vir hul kinders om soldate te word, het ‘n Verenigde Nasies-amptenaar Woensdag gesê.

Ivan Simonovic, die VN se assistent sekretaris-generaal vir menseregte, het gesê rebelle is besig om lojaliteit te koop deur belasting af te skaf en geld te gee vir vroue en kinders. Die meeste mense in Mali leef op $1,25 (sowat R11) per dag.

Mali is Maart in chaos gedompel toe rebelle die presidensie omvergewerp het en beheer oor die noordelike dele van die land oorgeneem het.

Simonovic, wat met regeringsamptenare, gemeenskapsleiers en verplaasdes ontmoet het tydens ‘n onlangse besoek, sê dat die rebelle musiek en rook verban het en dat vroue nie te veel werk mag doen nie en ten alle tye volledig bedek moet wees.

“Dit is skrikwekkend om te hoor van lyse wat opgestel word oor ongetroude vroue wat of swanger is of wat kinders het. Ons weet nie wat met die vroue gaan gebeur nie.”

Hy het bygevoeg dat gedwonge huwelike toeneem, met ‘n vrou wat jou minder as $1 000 (sowat R8 600) uit die sak sal jaag.

Simonovic het bygevoeg dat sowat ‘n derde van die bevolking in Noord-Mali gevlug het. Sowat ‘n 100 000 vlugtelinge is in Burkina Faso, 100 000 in Mauritanië, 30 000 in Algerië en 40 000 in Niger.

“Veral kinders is baie kwesbaar in die noorde. Daar word elke dag van hulle by die rebelle aangesluit. Hulle gesinne word sowat $600 (sowat R5 200) betaal vir hul dienste.”

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- Reuters

Lees meer oor: mali  |  menseregte  |  kindersoldate
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Midrand - 18:47 PM
    Road name: N1 Northbound
    ACCIDENT in the right lane before the Jukskei River bridge
  • Tuesday Germiston - 18:46 PM
    Road name: N12 Westbound
    DELAYS approaching the Elands Interchange
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.