Malawiese gay paartjie ‘skei’

2010-06-08 20:10
Tweets Share Share line Print

Blantyre - Die Malawiese gay paartjie wat in die tronk beland het oor hulle huwelikseremonie, het Dinsdag bekend gemaak dat hulle na ses maande van getroude lewe geskei het.

Dié paartjie het wêreldwyd opspraak gemaak toe hulle tot 14 jaar tronkstraf gevonnis is vir onsedelikheid en onnatuurlike dade. Dít kom nadat hulle ‘n simboliese troue gehad het.

Tiwonge Chimbalanga (20) en Steven Monjeza (26) het sowat 14-jaar tronkstraf in die oë gestaar, maar is deur hul president Bingu wa Mutharika vrygelaat.

Slegs twee weke na hul vrylating het hul bekend gemaak dat hulle die verhouding beëindig het.

“Ek is nie meer verlief op Tiwonge nie. Ek is verlief op ‘n vrou genaamd, Dorothy Gulo,” het Monjeza aan AFP gesê.

“Ek beplan nou iets vir my toekoms saam met Dorothy,” het hy gesê.

Volgens Chinbalanga het hy uitgevind van Monjeza se besluit in ‘n plaaslike koerant.

“Hy kan trou met wie hy wil. Ek sal nog die man van my drome vind. Ek bly steeds gay,” het hy gesê.

Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: tronkstraf  |  malawi  |  hof  |  gay

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-25°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Android developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R350000 - R450000

Senior Analyst Programmer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R500000 - R600000

JD EDWARDS Business Analyst

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R400000 - R500000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

RAV4 2.2 D-4D VX 4x4 Dsl MY06
2007
R 279,900.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.9 TDi Highline 5-dr Dsl
2004
R 121,900.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.