Madagaskar leiers teken ooreenkoms

2009-11-09 01:29
Tweets Share Share line Print

Addis Ababa – Madagskar se vier top figure, insluitend pres. Marc Ravalomanana het Saterdag ‘n ooreenkoms oor magsdeling geteken ter voorbereiding vir die verkiesing aanstaande jaar.  

Andry Rajoelina, die self geproklameerde president van die Indiese Oseaan eiland, Ravalomanana en die gewese presidente  Didier Ratsiraka en  Albert Zafy het ook hul name by die ooreenkoms gevoeg.

Daar is vroeër aangekondig dat die vier ‘n konsensus bereik, en Rajoelina as die oorgangs president verkies het, maar met twee adjunk presidente van ander politieke bewegings.

“Hulle het saamgestem oor die leierskap van die oorgangs institusies, insluitend die presidensie, en ook oor die magsdeling in die regering en ander institusies,” het Tiebile Drame, die VN se onderhandelaar gesê.

Ravalomanana het na die aankondiging van die ooreenkoms gesê hy hoop die land kan nou vorentoe beweeg.
 
“Ons sal ons bes doen om die situasie in Madagaskar te verbeter, en saam te werk.”

Die 35-jarige Rajoelina het tesame met die weermag se steun op 17 Maart, vir Ravalomanana omvêrgegooi, maar het sedertien misluk om erkenning van die internasionale gemeenskap te kry.

Die staatsgreep kom na maande se geweldadige betogings wat die eiland in diplomatiese en institusionele onsekerheid gelaat het.

- Sapa-AFP

Lees meer oor: madagaskar

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-25°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

JD EDWARDS Business Analyst

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R400000 - R500000

BA - JDE

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R400000 - R500000

JD Edwards BA

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R400000 - R500000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

Kombi T5 LWB 1.9 TDi MPV Dsl
2006
R 245,000.00

TOYOTA

Yaris Sedan 1.3 T3 Plus
2007
R 114,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.