MDC soek nuwe verkiesing vir Zim

2010-02-09 22:22
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Volgens die Beweging vir Demokratiese Verandering (MDC) is ‘n nuwe verkiesing die enigste oplossing vir Zimbabwe.
   
Austin Moyo, MDC-voorsitter in Suid-Afrika, het Dinsdag die media toegespreek in Braamfontein, Johannesburg en gesê dat die SADC (Southern African Development Community) die nuwe verkiesing so gou moontlik moet organiseer.

Die toespraak is gehou aangesien Suid-Afrikaanse onderhandelaars terug sou gaan na Harare in ‘n poging om probleme in die koalisieregering uit te stryk.

“Hierdie (verkiesing) moet begin word deur ‘n nuwe grondwet en verkiesingswet,” het Moyo gesê.

Volgens Moyo het plaasaanvalle in Zimbabwe toegeneem en Zanu-PF probeer om mag vanaf premier Morgan Tsvangirai weg te neem.

Die koalisie-ooreenkoms, wat Donderdag ‘n jaar oud sal wees, het gesê dat ‘n nuwe grondwet in plek moet wees voordat ‘n nuwe verkiesing mag plaasvind.

Dié ooreenkoms het gestipuleer dat die grondwet binne 18 maande gefinaliseer moet word. Maar Moyo voer aan Zanu-PF vertraag die finalisering hiervan.

Die rede hiervoor, volgens Moyo, is omdat die huidige grondwet in Zanu-PF se guns tel.

Moyo wil hê dat die Suid-Afrikaanse delegasie moet aandring op die finalisering van die nuwe grondwet.

- Sapa

Lees meer oor: afrika-politiek  |  zimbabwe

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-19°C Sunny. Mild. Pta: 6-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

Kombi T5 LWB 1.9 TDi MPV Dsl
2006
R 245,000.00

TOYOTA

Yaris Sedan 1.3 T3 Plus
2007
R 114,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.