Libiese wapens dalk in terroriste se hande

2011-11-15 10:37
Tweets Share Share line Print

New York – Die Libiese krisis het ‘n negatiewe invloed op sekerheid in Sentraal-Afrika gehad, het Ban Ki-moon, die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies, Maandag in ‘n verslag gesê.

Die verspreiding van wapens wat aan Muammar Gaddafi se regime behoort het, is onder andere deur Ban Ki-Moon as 'n probleem uitgesonder.

Afrika-leiers is bekommerd oor die moontlikheid dat wapens in al-Kaïda se tak in die Maghreb in Noord-Afrika kan beland. Dit sal “die terroriste-groep in staat stel om sy aktiwiteite na ander sub-streke in Sentraal-Afrika te versprei,” is in die verslag gesê.

Daarmee saam het die Lord’s Resistance Army (LRA) van Uganda in talle lande in Sentraal-Afrika tot spanning bygedra. LRA-troepe is reeds telkemale uitgewys vir hulle gruweldade teen burgerlikes.

Duisende migrante werkers van Libië het intussen na hulle tuislande teruggekeer, wat ook die ekonomie en samelewing in Sentraal-Afrika beïnvloed het.

“Die onlangse terugkoms van mense uit Libië kan die las van die gemeenskappe waar hulle gehuisves word aansienlik meer maak. Dit kan ook spanning in daardie gemeenskappe veroorsaak,” lui die verslag.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Sapa-DPA

Lewer kommentaar op hierdie artikel
6 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-19°C Sunny. Mild. Pta: 6-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

Kombi T5 LWB 1.9 TDi MPV Dsl
2006
R 245,000.00

TOYOTA

Yaris Sedan 1.3 T3 Plus
2007
R 114,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.