Libiese vlugtelinge onderweg na Tsjad

2011-10-04 10:53
Tweets Share Share line Print

Genève – Meer as 1 200 mense wat al weke lank in Sabha in die suide van Libië in haglike omstandighede woon, is nou na Tsjad onderweg, het die Internasionale Organisasie van Migrasie (IOM) Maandag gesê.

Soveel as 3 000 mense is die laaste weke in Sabha vasgekeer terwyl die stryd om beheer oor Libië voortduur.

Vegters van die Nasionale Oorgangsraad (NOR) het magte lojaal aan Muammar Gaddafi bykans twee weke gelede reeds uit die gebied verdryf.

“’n Konvooi van 15 voertuie en 1 206 mense het Sondag na Gatroun vertrek en is nou onderweg na Tsjad,” het Jemini Pandya, ‘n IOM-woordvoerder, gesê.

Die NOR het in Augustus Gaddafi se regering omvergewerp en Tripoli, die hoofstad, oorgeneem. Gaddafi en van sy seuns is steeds soek en sy lojaliste het nog beheer oor Sirte, sy tuisstad, en Bani Walid.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Reuters

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-19°C Sunny. Mild. Pta: 6-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

Kombi T5 LWB 1.9 TDi MPV Dsl
2006
R 245,000.00

TOYOTA

Yaris Sedan 1.3 T3 Plus
2007
R 114,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.