Libiese regering onderhandel glo met rebelle

2011-07-01 13:17
Tweets Share Share line Print

Tripoli – Die Libiese regering is betrokke by direkte en indirekte samesprekings met die rebelle wat Muammar Gaddafi se regime wil omverwerp, het die Libiese leier se dogter, Aisha Gaddafi, gesê.

Die rebelle het egter gesê dat verdere samesprekings met regeringsleiers nie ‘n opsie is nie.

Aisha Gaddafi het Donderdag aan ‘n Franse televisiekanaal gesê dat haar pa ‘n leier vir die Libiese mense is, en dat hy geen rede het om die land te verlaat nie.

Die internasionale strafhof het Donderdag ‘n lasbrief vir Muammar Gaddafi se ingtenisname uitgereik.

“Daar is direkte en indirekte onderhandelinge met die rebelle onderweg. Die vergieting van Libiese bloed moet stopgesit word,” het sy gesê.

“Om dit te doen is ons bereid om met die duiwel saam te werk – en die gewapende rebelle is in dié geval die duiwel.”

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Reuters

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-19°C Sunny. Mild. Pta: 6-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

Kombi T5 LWB 1.9 TDi MPV Dsl
2006
R 245,000.00

TOYOTA

Yaris Sedan 1.3 T3 Plus
2007
R 114,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.