Libiese rebelle soek kantoor in Londen

2011-05-12 13:18
Tweets Share Share line Print

Londen - Die hoof van die Libiese rebelleraad gaan Donderdag na Brittanje waar hy ‘n vergadering met David Cameron, die Britse premier, gaan voer oor die moontlikheid om ‘n kantoor in Londen te open.

Mustafa Abdul Jalil, die voorsitter van die Libiese Nasionale Oorgangsraad, sal ook met William Hague, die minister van buitelandse sake, en George Osborne, die minister van finansies, vergader.

Hulle gaan die besluite bespreek wat gemaak is tydens die vergadering wat die kontakgroep verlede week in Rome gehad het.

“Ek is baie bly om Abdul Jalil in Brittanje toe verwelkom,” het Hague in ‘n verklaring gesê.

Van die verskeidenheid kwessies wat bespreek gaan word is die “instelling van ‘n permanente kantoor vir die Oorgangsraad in Londen en die beskikbaarheid van verdere nie-dodelike wapentoerusting en ondersteuning aan die Raad,” het die Britse minister gesê.

- Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: libië  |  londen  |  rebelle

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-19°C Sunny. Mild. Pta: 6-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

Kombi T5 LWB 1.9 TDi MPV Dsl
2006
R 245,000.00

TOYOTA

Yaris Sedan 1.3 T3 Plus
2007
R 114,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.