Libiese rebelle glo Gaddafi is omsingel

2011-08-25 15:58
Tweets Share Share line Print

Tripoli – ‘n Groep rebelle het woonstelgeboue naby kol. Muammar Gaddafi se kamp in Tripoli aangeval omdat hulle glo dat Gaddafi saam met sy seuns in die geboue wegkruip.

Rebelle was in skietgevegte betrokke met Gaddafi-lojaliste binne dié geboue. Hulle het nie gesê hoekom hulle oortuig is dat Gaddafi en sy seuns daarbinne skuil nie.

“Hulle is saam. Hulle kruip in ‘n klein gat weg. Vandag maak ons klaar. Vandag is die einde,” het Muhammad Gomaa, een van die rebelle, gesê.

Intussen is die Corinthia Bab Africa-hotel in Tripoli, waar talle buitelandse joernaliste vasgekeer is, ook Donderdag aangeval.

“Swaar skietgevegte is in Tripoli, net buite ons hotel, aan die gang... Hulle skiet ook op die hotel waarin ons bly,” het ‘n AFP-korrespondent gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Reuters

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-19°C Sunny. Mild. Pta: 6-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

Kombi T5 LWB 1.9 TDi MPV Dsl
2006
R 245,000.00

TOYOTA

Yaris Sedan 1.3 T3 Plus
2007
R 114,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.