Libiese leiers in gesprekke in Tunisië

2011-06-27 21:04
Tweets Share Share line Print

Tunis – Drie ministers van die Libiese regering is in Tunisië vir gesprekke met internasionale partye oor pogings om die konflik in hul land stop te sit, het Tunisië se amptelike nuusagentskap TAP Maandag berig.

Daar is berig dat die minister van gesondheid, Mohammed Hijazi, en die minister van sosiale betrekkinge, Ibrahim Sherif, Sondag in Jerba in die suide van die land aangekom het, waar gesprekke onderweg was.

Hulle het aangesluit by die minister van buitelandse sake, Abdelati al-Obeidi, wat sedert verlede Woensdag in Tunis is en “in onderhandelinge met verskeie buitelandse partye” was, het TAP berig.

Alain Juppe, die Franse minister van buitelandse sake, het Sondag gesê “kontak vind plaas” tussen Gaddafi se regime en rebelle. Dit hou glo verband met die Libiese leier se toekoms.

‘n Senior amptenaar wat Libië se rebelle verteenwoordig het gesê hulle verwag om “binnekort” ‘n aanbod van Gaddafi te ontvang wat moontlik ‘n einde aan die oorlog van vier maande kan bring.

Abdel Hafiz Ghoga, die adjunkvoorsitter van die rebelle se Nasionale Oorgangsraad (NOR), het gesê bemiddelaars het aangedui dat ‘n voorstel van die Libiese leier in die pyplyn is.

Die NOR was nie in direkte gesprekke met Gaddafi nie, maar het deur kontakte met Frankryk en Suid-Afrika verneem dat ‘n aanbod voorberei word, het hy gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-19°C Sunny. Mild. Pta: 6-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

Kombi T5 LWB 1.9 TDi MPV Dsl
2006
R 245,000.00

TOYOTA

Yaris Sedan 1.3 T3 Plus
2007
R 114,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.