Libië sal Saif nié aan strafhof oorhandig

2011-11-22 23:00
Tweets Share Share line Print

Tripoli – Libië sal Muammar Gaddafi se seun, Saif al-Islam, nie aan die internasionale strafhof (IS) vir ‘n verhoor oorhandig nie, het ‘n minister gesê terwyl die IS se hoofaanklaer die land besoek.

“Kortweg gestel, ons gaan hom nie oorhandig nie,” het Mohammed al-Allagui, die tussentydse minister van justisie, Dinsdag gesê.

Saif se verhoor “is die spesiale verantwoordelikheid van die Libiese howe. Dit dui op ons heerskappy oor ons grondgebied en oor ons burgers,” het Allagui gesê.

Die uitspraak is gemaak terwyl Luis Moreno-Ocampo, die hoofaanklaer van die IS, Tripoli besoek het om oor die jurisdiksie van die sake van Saif en Abdullah al-Senussi, die voormalige minister van intelligensie, te vergader.

Beide Saif en Senussi word deur die IS gesoek op aanklagte van misdade teenoor die mensdom.

Allagui het gesê die aanklaer is meer as welkom om ‘n vergadering met Saif te hê terwyl hy in aanhouding is om bekommernisse oor hoe hy behandel word te besweer.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Sapa - AFP

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-19°C Sunny. Mild. Pta: 6-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2006
R 129,995.00

VOLVO

S40 2.0 T Local
2001
R 64,369.00

TOYOTA

RAV4 1.8 5-dr
1998
R 89,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.