Libië: Rebelle moet gevangenes só behandel

2011-05-31 09:17
Tweets Share Share line Print

Benghazi - Die rebelle-administrasie wat ‘n groot deel van die ooste van Libië beheer is besig om riglyne te versprei oor hoe rebelle-soldate oorlogsgevangenes moet behandel.

Die riglyne kom nadat die rebelle daarvan beskuldig is dat hulle onwettige arrestasies gemaak het, gevangenes mishandel en Afrikane uit die sub-Sahara-gebied, wat verdink is daarvan dat hulle huursoldate is, vermoor het.

Die rebelle hou glo 300 gevangenes aan, insluitend tien buitelanders, volgens Salwa Fawzi al-Deghali, ‘n beampte van die Nasionale Oorgangsraad.

Die rebelle het gesê hulle wil verseker dat hierdie gevangenes en toekomstige gevangenes behandel word volgens die vereistes van die Geneefse Konvensies oor die humanitêre behandeling van gevangenes en ander slagoffers van oorlog.

Die feit dat die rebelle so min gevangenes aanhou, is kommerwekkend omdat hulle vroeër gepraat het van talle beweerde huursoldate uit sub-Sahara Afrika wat hulle gevang het.

Die rebelle het Muammar Gaddafi, die Libiese leier, daarvan beskuldig dat hy duisende huursoldate in Libië ingebring het en hulle lot bly ‘n ope vraag.

- Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Sapa - AP

Lees meer oor: libië  |  oorlog  |  rebelle

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Boetie sê... Joe massa moordenaars die paar poelismanne Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C Sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MAZDA

Drifter 2.5 TD SLE D-Cab 4x4 Dsl PU
2006
R 223,995.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 S
2005
R 94,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Comfortline 5-dr
2005
R 89,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.