Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Libië: Drie polisielede in kusdorpie geteiken

2012-10-04 10:23
Tweets Share Share line Print

Susa, Libië – Radikale Islamiete het drie Libiese polisielede om die lewe gebring toe hulle op die beamptes se beheerpunt naby 'n kusdorpie oos van die stad Benghazi toegeslaan het.

"Die drie mans is dood weens skietwonde in die kop en bors," het 'n mediese beampte aan die nuusagentskap AFP gesê.

Die beampte, wat nie sy naam bekend wou maak nie, het bygevoeg dat 'n vierde polisielid in 'n kritieke toestand is.

Inwoners sê die vier mans het by 'n beheerpunt by die westelike hek van Susa, wat in die Groen Gebergtes ongeveer 260 km oos van Benghazi lê, diens gedoen.

Hulle is in die nag deur Islamitiese ekstremiste aangeval, het die polisie en plaaslike inwoners gesê.

"Voorlopige ondersoeke dui daarop dat ekstremiste agter hierdie aanvalle is," het Nasser Zayed, 'n polisiehoof, gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- Sapa - AFP

Lees meer oor: libië  |  aanvalle  |  polisie
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Hurlingham - 13:57 PM
    Road name: William Nicol Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Republic Road - HEAVY NORTHBOUND DELAYS
  • Thursday Randburg - 13:56 PM
    Road name: Republic Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Bram Fischer Road - HEAVY DELAYS
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Services Cashier / Consultant

South Africa
JDG Trading (Pty) Ltd
Market Related

Executive Reward & Benefits Consultant

South Africa
DAV Professional Placement Group
Market Related

Office Support :Engineering

South Africa
Ikamva Recruitment, Training & Business Development
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.