Libië: Boot met vlugtelinge sink

2011-05-09 10:38
Tweets Share Share line Print

Rome - Vlugtelinge van Libië wat Sondag in Italië aangekom het, het gesê dat hulle gesien het hoe ‘n ander boot met nog vlugtelinge gesink het naby die Libiese kus en dat daar “baie lyke” in die water gedryf het, het ANSA, ‘n Italiaanse nuusagentskap, gesê.

“Hulle was voor ons, nie ver van die kus af nie, toe die oorlaaide boot gesink het,” het ‘n ooggetuie gesê.

“Dit was aaklig. Daar het baie lyke rondgedryf,” het die vlugteling, wie se naam nie bekend is nie, gesê.

Volgens ANSA is talle immigrante dood terwyl van hulle dit reggekry het om na die kus toe te swem.

Italiaanse koerante het vroeër berig dat ‘n boot met sowat 600 vlugtelinge naby Tripoli gesink het. ‘n Katolieke biskop en ‘n ANSA verslag is in die berig aangehaal. 

- Volg Nuus24 op Twitter.

- Sapa - AFP

Lees meer oor: italië  |  libië  |  vlugtelinge

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Boetie sê... Joe massa moordenaars die paar poelismanne Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C Sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MAZDA

Drifter 2.5 TD SLE D-Cab 4x4 Dsl PU
2006
R 223,995.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 S
2005
R 94,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Comfortline 5-dr
2005
R 89,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.