LRA weer aan die aanval

2009-08-07 12:14
Tweets Share Share line Print

Genève - Volgens die Verenigde Nasies (VN) het die rebellegroep, Lord’s Resistance Army (LRA),  Vrydag dorpies in die noordooste van die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) aangeval en geplunder.

Volgens die VN se vlugtelingagentskap (UNHCR), het die groep baie mense tydens die aanval ontwortel, vermoor, verkrag en huise aan die brand gesteek.

Die UNHCR sê die situasie hiér is aan die agteruitgang.

"Die humanitêre situasie in hierdie afgeleë deel van die DRK verbeter nie.  Dit is moeilik om hulp aan die mense hier te verleen omdat veiligheid ‘n groot kommer is”, het Andrej Mahacic aan verslaggewers in Genève gesê.

Die LRA, onder leiding van die Ugandese rebel, Joseph Kony, staan aangekla op ernstige menseregteoortredinge.  Die groep word tans deur die weermag van verkillende lande gesoek en het sedert September 2007 sowat 1273 mense ontvoer, waarvan 655 kinder is.

Sowat 270 000 mense is ook al in aanvalle deur dié groep ontwortel.

-Sapa
 

Lees meer oor: drk  |  rebelle-groepe  |  afrika

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-29°C Showers early. More sun than clouds. Warm.
Jhb: 17-26°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 19-29°C Strong thunderstorms. Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 23-29°C Showers late. More clouds than sun. Warm. PE: 20-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

HYUNDAI

Tucson 2.0 GLS MY07
2006
R 119,100.00

FORD

Figo 1.4 Ambiente 5-dr
2011
R 99,900.00

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 190,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.