LRA-rebellegroep dalk op laaste bene

2010-11-03 14:07
Tweets Share Share line Print

Owerhede in Uganda sê die aantal soldate in die berugte rebellebeweging die Lord’s Resistance Army (LRA) het verminder tot slegs ‘n paar honderd.

Hierdie rebellegroep kan binnekort iets van die verlede sal wees solank dit geen ondersteuning van eksterne groepe ontvang nie.

“Die LRA het tans sowat 400 vegters, minder as die helfte as wat dit sowat twee jaar gelede gehad het”, het Felix Kulayigye, Uganda se militêre woordvoerder, gesê.

Volgens Kulayigye is die syfers verskaf deur die groep Enough Project, wat gebaseer is op onderhoude wat met meer as vyf dosyn voormalige LRA-troepe gevoer is.

Kulayigye meen die LRA se vegters is selfs minder as die getal wat deur Enough Project berig word en staan tans op slegs 200.

In 2003, toe die LRA op sy sterkste was, het dit sowat 3 000 troepe gehad.

Owerhede in Uganda is al sedert 2008 op die LRA, onder leiding van Joseph Kony, se spoor.

In Mei vanjaar het die groep 36 mense in die Sentraal-Afrika Republiek (SAR) vermoor en 10 000 dakloos gelaat.

Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: uganda  |  rebelle-groepe

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Boetie sê... Joe massa moordenaars die paar poelismanne Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C Sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MAZDA

Drifter 2.5 TD SLE D-Cab 4x4 Dsl PU
2006
R 223,995.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 S
2005
R 94,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Comfortline 5-dr
2005
R 89,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.