'Krisis in Libië vererger' – VN

2011-05-19 13:48
Tweets Share Share line Print

Tripoli – Ban Ki-moon, hoof van die Verenigde Nasies (VN), het aan AFP gesê die humanitêre krisis in Libië is besig om erger te raak.

Ban het ook aan die nuusagentskap gesê dat ‘n skietstilstand in die land nie verseker kon word nie.

Die sekretaris-generaal van die VN het tydens ‘n onderhoud in New York gesê sy spesiale gesant aan Libië, Abdul Illah al-Khatib, “werk baie hard”.

Pogings om Muammar Gaddafi te oortuig om ‘n skietstilstand aan te kondig het egter geen vordering gemaak nie.

Ban het ook gewaarsku dat die "humanitêre situasie" in Libië “agteruitgaan” en dat die “krisis vererger.”

Hy sê hy is veral bekommerd oor die stad Misrata waar honderde mense reeds doodgemaak is.

“Die situasie word baie erg,” het Ban gesê.

Die VN-hoof se opmerkings kom nadat vier joernaliste – twee Amerikaners, een Brit en een Spanjaard – deur Libiese owerhede vrygelaat is.

Volg Nuus24 op Twitter.
 

- AFP

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Boetie sê... Joe massa moordenaars die paar poelismanne Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C Sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MAZDA

Drifter 2.5 TD SLE D-Cab 4x4 Dsl PU
2006
R 223,995.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 S
2005
R 94,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Comfortline 5-dr
2005
R 89,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.